Modulekode | BKK 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Tegniek, medium en stylrigting in die beeldende kunste fokus op diversiteit van tegnieke, mediums en stylrigtings. Vorm en inhoud van twee- en drie-dimensionele kunswerke word ondersoek. Probleemoplossingsmetodologieë word gevolg om vaardighede te ontwikkel in die tradisionele dissiplines van die kunste, bv. skilderkuns, beeldhoukuns, grafiese drukkuns, tekenkuns en nuwe media. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BKK 100, VKK 110, VKK 120 |
Kontaktyd | 4 praktiese sessies per week, 1 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App